Knoxville
Voorkoms
Knoxville | |
Bynaam: The Marble City | |
Ligging van Knoxville in Tennessee | |
Ligging van Tennessee in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Tennessee |
Distrik | Knox |
Stigting | 1786 |
Regering | |
- Burgemeester | Bill Haslam |
Oppervlakte | |
- Totaal | 254,0 km² (98,1 myl²) |
Bevolking (2007) | |
- Totaal | 183 546 |
- Digtheid | 724,6/km² (1 876,7/myl²) |
Areakode(s) | 865 |
Webwerf: www.cityofknoxville.org |
Knoxville is die derde grooste stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee, en het 'n bevolking van 183 546 in 2007 gehad.
Geografie
Knoxville lê in die ooste van Tennessee, en ook in die ooste van die VSA.