Gaan na inhoud

Hoërskool Die Wilgers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hoërskool Die Wilgers is 'n hoërskool in Pretoria.

Eksterne skakels

Skoollied

Die strewe om ons God te dien

Getrou aan volk en taal

Is diep gewortel in ons siel

Ons hoogste ideaal.

In werk en spel is dit ons doel

Die beste te behaal;

Alma mater skool van faam

In ons hart dra ons jou naam.

Refrein:

Hoërskool 'Die Wilgers'

Hef jou leuse aan

'Diep Gewortel', ongetaan

Durf die toekoms aan.