Gaan na inhoud

Georgië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

{{{volle_naam}}}
[[Lêer:{{{beeld_vlag}}}|125px|Vlag van {{{algemene_naam}}}]] [[Lêer:{{{beeld_wapen}}}|85px|Landswapen van {{{algemene_naam}}}]]
[[Vlag van {{{algemene_naam}}}|Vlag]] [[{{{simbool_tipe}}} van {{{algemene_naam}}}|{{{simbool_tipe}}}]]
Volkslied: {{{volkslied}}}
Hoofstad {{{hoofstad}}}
Grootste stad {{{grootste_stad}}}
Amptelike tale {{{amptelike_tale}}}
Regering
{{{leiertitels}}}
 
{{{leiername}}}
Onafhanklikheid
{{{onafhanklikheidstipe}}}
{{{onafhanklikheidsgebeure}}}
{{{onafhanklikheidsdatums}}}
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
{{{oppervlak_grootte}}} {{{oppervlak}}} km2  
Bevolking
 - Digtheid
 
{{{bevolkingsdigtheid}}} / km2
Geldeenheid {{{geldeenheid}}} ({{{geldeenheid_kode}}})
Tydsone
 - Somertyd
{{{tydsone}}} (UTC{{{utc_afwyking}}})
{{{tydsone_somer}}} (UTC{{{utc_afwyking_DST}}})
Internet-TLD {{{internet_domein}}}
Skakelkode +{{{skakelkode}}}

Georgië is 'n Eurasiese land in die Kaukasiese gebied geleë aan die ooskus van die Swart See. Die buurstate van Georgië sluit in Rusland (noord), Turkye en Armenië (suid) en oos deur Azerbeidjan.

Georgië was slegs die tweede land na Armenië wat die Christelike godsdiens as staatsgodsdiens in die 4de eeu na Christus aanvaar het. 80% van die 4,6 miljoen inwoners van die land is Georgiese Ortodokse Christene, terwyl 2% Russies Ortodokse Christene en 4% Armenies Ortodokse Christene is.

Georgië het 'n demokraties verkose staatshoof. Mikhail Saakashvili beklee tans hierdie pos. Vanweë Saakashvili se goeie verhoudinge met die VSA, het Georgië in April 2008 vergeefs probeer om 'n lidland van NAVO te word. Dit was onder groot protes van Rusland, wat Georgië en ander oud-Sowjet state steeds as deel van hul invloedsfeer beskou.

Dit het ook in onlangse jare aanleiding gegee tot heelwat konflik tussen Georgië en Rusland. Twee streke van Georgië, met 'n meerderheid Russiese inwoners is al jare in 'n gewapende stryd teen die Georgiese regering betrokke en leef in onverklaarde onafhanklikheid, naamlik Abkazië en Suid-Ossetië. Rusland het ook ekonomiese sanksies teen Georgië ingestel.

Lêer:Kartlis Deda statue.jpg
Kartlis Deda

Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA