Sooronbaj Jeenbekof
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sooronbaj Sharipovich Jeenbekof (Kirgisies: Сооронбай Шарипович (Шарип уулу) Жээнбеков, Sooronbay Şaripoviç (Şarip uulu) Jéénbekov; [soːrɔnˈbɑj ʃɑˈripɐvit͡ʃ d͡ʒeːnˈbɛkəf] or Sooronbay Zheenbekov; gebore op 16 November 1958) is 'n Kirgisiese politikus wat van 24 November 2017 tot 15 Oktober 2020 as president van Kirgisië gedien het. Hy was ook die Eerste Minister van Kirgizië van April 2016 tot Augustus 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sooronbaj Jeenbekof.