Gaan na inhoud

Deelstate en gebiede van Australië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 22:00, 3 November 2023 (Opruim)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Australië bestaan uit ses state (Engels: States) en tien gebiede (Engels: Territories).

State en gebiede
Naam Typ Kaart Vlag Wapen Toetrede Oppervlakte Bevolking (2010) Hoofstad Grootste stad
Ashmore- en Cartiereilande Gebied - - - 199 km² 0 - West Islet
Australies-Antarktiese Gebied Gebied - - - 5 896 500 km² 1 000 - Mawson Station
Australiese Hoofstadgebied Gebied 1 Januarie 1901 2 358 km² 358 894 Canberra Canberra
Heard- en McDonaldeilande Gebied - - - 372 km² 0 - Atlas Cove
Jervisbaaigebied Gebied - - 1989 70 km² 611 Jervisbaaistad Jervisbaaistad
Kerseiland Gebied 1957 135 km² 1 493 Flying Fish Cove Flying Fish Cove
Kokoseilande Gebied 1955 14 km² 628 West Island West Island
Koraalsee-eilande Gebied - - 1969 10 km² 4 - Willis Island
Nieu-Suid-Wallis Deelstaat 1 Januarie 1901 800 642 km² 7 238 819 Sydney Sydney
Noordelike Gebied Gebied 1 Januarie 1911 1 349 129 km² 229 675 Darwin Darwin
Norfolkeiland Gebied 1979 35 km² 2 114 Kingston Burnt Pine
Queensland Deelstaat 1 Januarie 1901 1 730 648 km² 4 516 361 Brisbane Brisbane
Suid-Australië Deelstaat 1 Januarie 1901 983 482 km² 1 644 642 Adelaide Adelaide
Tasmanië Deelstaat 1 Januarie 1901 68 401 km² 507 626 Hobart Hobart
Victoria Deelstaat 1 Januarie 1901 227 416 km² 5 547 527 Melbourne Melbourne
Wes-Australië Deelstaat 1 Januarie 1901 2 529 875 km² 2 296 411 Perth Perth


Vlag van Australië Australië Wapen van Australië
Deelstate:Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede:Australiese HoofstadgebiedJervisbaaigebiedNoordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en CartiereilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland