Gaan na inhoud

UTC-04:30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 08:00, 28 Januarie 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Geel: aan land, die hele jaar.

UTC-04:30 is 'n tydsone wat sedert 9 Desember 2007 in Venezuela gebruik word. Voor dit het die land UTC-04:00 gebruik. Venezuela is die enigste land in die sone.