Barendrecht
Voorkoms
Barendrecht | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig op Barendrecht | |
Ligging van Barendrecht in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Barendrecht-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°51′N 4°32′O / 51.850°N 4.533°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 1836 |
Regering | |
• Burgemeester | Govert Veldhuijzen (CDA, waarnemend) |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,73 km2 (8,39 vk. myl) |
• Land | 19,85 km2 (7,66 vk. myl) |
• Water | 1,88 km2 (0,73 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 48 637 |
• Digtheid | 2 238/km2 (5 800/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2991–2995 |
Skakelkodes | 0180 |
Bestuurlike sentrum | Barendrecht |
Webwerf | www.barendrecht.nl |
Barendrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 49 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².
In 1836 is die munisipaliteite Oost-Barendrecht en West-Barendrecht onder die naam Oost- en West-Barendrecht saamgevoeg. Sedert 1886 word die munisipaliteit Barendrecht genoem.
Barendrecht lê in die midde van die IJsselmonde-eiland en grens in die suide aan die Ou Maas-rivier en in die suidooste aan die opgedamde Waaltje-rivier.
Plekke
Barendrecht · Barendrechtse Veer · Charlois Zuidrand (deels) · Koedood (deels) · Noldijk · Reijerwaard · Smitshoek (deels)
Munisipale raad
Verkiesings sedert 2010:
Party | Setels 2010 |
Setels 2014 |
Setels 2018 |
---|---|---|---|
Echt voor Barendrecht | 9 | 14 | |
CDA | 6 | 5 | 4 |
SGP-CU | 4 | 4 | 3 |
VVD | 9 | 5 | 3 |
PvdA | 4 | 2 | 2 |
GL | 3 | 1 | 2 |
D66 | 3 | 3 | 1 |
Totaal | 29 | 29 | 29 |
Naburige munisipaliteite
Rotterdam | Ridderkerk | |
Albrandswaard | ||
Hoeksche Waard | Zwijndrecht |
Eksterne skakels
- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)