Gaan na inhoud

GRAOE

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur InternetArchiveBot (besprekings | bydraes) op 05:39, 15 Augustus 2021 (Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
GAU bring jou ook hierheen. Vir die amptelike IATA kode van die lughawe, soek na Lokpriya Gopinath Bordoloi Internasionale Lughawe
Russiese GRAOE-embleem

Die Hoofburo van Missiele en Artillerie van die Departement van Verdediging van die Russiese Federasie (GRAOE) (Russies: Главное ракетно-артиллерийское управление МО РФ (ГРАУ)) is 'n onderafdeling van die Russiese departement van verdediging. Dit val onder die hoof van bewapening en munisie van die Russiese weermag. (Russies: начальник вооружения ВС РФ - заместитель Министра обороны РФ).

Een van die funksies van die GRAOE is om GRAOE-indeksnommers toe te ken aan Russiese en Sowjet-wapentuig en -toebehore.

GRAOE-indeksnommers

[wysig | wysig bron]

GRAOE-nommers is in die formaat <nommer> <letter> <nommer>, met 'n moontlike afsluitkode <letter> <nommer>. 'n Spesifieke kodenaam kan op die indeks volg.

Voorbeeld: «2 S 19  Msta-S», die 2S19 Msta selfaangedrewe houwitser.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]