Gaan na inhoud

Os

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 02:32, 19 April 2020 (Interne skakel)
Osse wat ossewaens trek

'n Os is 'n gekastreerde beesbul. Dit is is een van die oudste trekdiere wat deur die mens gebruik word. Osse is reeds in die 6de eeu v.C. in Middel-Europa vir landbou ingespan.

Die kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as werkdiere gebruik te word.

Sien ook

Eksterne skakels