Gaan na inhoud

Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Noordwes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 18:03, 28 Januarie 2020 (vennootskapsooreenkoms met Assen)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Naledi
Kaart van Suid-Afrika wat Naledi in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW392
Burgemeester Rose Mompati
Hoofstad Vryburg
Grootste tale Tswana, Afrikaans
Area 6 941 km²  
Bevolking 66 781 (2011)

Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Ongeveer 67 000 mense woon in die munisipaliteit.

Nedersettings

[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Sustermunisipaliteit

[wysig | wysig bron]

Die munisipaliteit het 'n vennootskapsooreenkoms met Assen (in die noorde van Nederland) gesluit.