Sergei Kirof
Voorkoms
Sergei Kirov (Russies: Серге́й Ки́ров | |
Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Azerbeidjan Kommunistiese Party
| |
Ampstermyn Julie 1921 – Januarie 1926 | |
Voorafgegaan deur | Grigori Kaminski |
---|---|
Opgevolg deur | Levon Mirzoyan |
Goewerneur van die Leningrad Oblast van die Leningrad Streekskomitee van die Kommunistiese Party van die Sowjet Unie van die Bolsjewiste
| |
Ampstermyn 1 Augustus 1927 – 1 Desember 1934 | |
Voorafgegaan deur | Pos geskep |
Opgevolg deur | Andrei Zhdanov |
Goewerneur van Sint Petersburg van die Leningrad Stadskomitee van die Kommunistiese Party van die Sowjet Unie van die Bolsjewiste
| |
Ampstermyn 8 Januarie 1926 – 1 Desember 1934 | |
Voorafgegaan deur | Grigory Yevdokimov |
Opgevolg deur | Andrey Zhdanov |
Volle lid van die 16de Politburo van die Bolsjewiste, 17de Politburo van die Bolsjewiste en Politburo van die Kommunistiese Party van die Sowjet Unie
| |
Ampstermyn 13 Julie 1930 – 1 Desember 1934 | |
Kandidaatlid van die 14de Politburo van die Bolsjewiste, 16de Politburo van die Bolsjewiste
| |
Lid van die 17de Politburo van die Bolsjewiste, Sekretariaat van die Kommunistiese Partye van die Sowjet Unie
| |
Ampstermyn 10 Februarie – 1 Desember 1934 | |
Volle lid van die 17de Orgburo van die Bolsjewiste
| |
Ampstermyn 10 Februarie – 1 Desember 1934 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Sergei Mironovich Kostrikov 15 Maart 1886 Urzhum, Urzhumsky Distrik, Kirov Oblast, Vyatka Goewernaat, Russiese Ryk |
Sterf | 01 Desember 1934 (op 48) Leningrad, Sowjet Unie |
Politieke party | Russiese Sosiaal Demokratiese Arbeidersparty (1904–1918), Kommunistiese Party (1918–1934) |
Sergei Mironowitsj Kirof (Russies: Серге́й Миро́нович Ки́ров) (Oerzjoem, 15 Maart 1886 – Leningrad, 1 Desember 1934) was 'n Sowjet-Russiese politikus. Hy was van 1926 tot 1934 partyeleier van Leningrad en bekend as vertroueling van Stalin. In Maart 1934 blyk hy egter tydens die sewentiende partykongres van die Kommunistiese Party so gewild te wees dat hy gesien word as 'n potensiële bedreiging vir die magposisie van Stalin. Op 1 Desember 1934 word hy vermoor onder verdagte omstandighede wat nog altyd onopgeklaar is, en waarby baie historici die betrokkenheid van Stalin vermoed. Die moord op Kirof dui die begin aan van Stalin se Groot Suiwering.
Kirof was 'n ontvanger van die Orde van die Rooi Banier asook die Leninorde.