Gaan na inhoud

Abaddon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Abaddon is die Hebreeuse naam van die engel van die afgrond. In Grieks word na hom verwys as Apollion.

Verwysings in die Bybel

Openbaring 9: 11, Lukas 8: 31, Openbaring 9: 1, Openbaring 17: 8

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1