Beatrice Lillie
Voorkoms
Beatrice Lillie | |
Geboortenaam | Beatrice Gladys Lillie |
---|---|
Geboorte | 29 Mei 1894 |
Sterfte | 20 Januarie 1989 (op 94) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Beatrice Lillie (29 Mei 1894 – 20 Januarie 1989) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Exit Smiling (1926), Are You There? (1930), Around the World in 80 Days (1956), en Thoroughly Modern Millie (1967).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1926: Exit Smiling
- 1930: Are You There?
- 1938: Doctor Rhythm
- 1944: On Approval
- 1956: Around the World in 80 Days
- 1967: Thoroughly Modern Millie
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1950: Star Spangled Revue
- 1959: G.P.O. Telephone Personality Girl