Gaan na inhoud

Chen Longcan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 23:10, 30 Januarie 2019 (Kategorie:Lewende personeKategorie:Lewende mense)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Dit is 'n Chinese naam; Die van is Chen.

Chen Longcan (Chinees: 灿龙灿; gebore 21 Maart 1965) is 'n manlike Chinese tafeltennisspeler. Hy het tydens die 1988-Olimpiese Spele in Seoul in die mans dubbelspel saam met Wei Qingguang gewen.

Verwysings

[wysig | wysig bron]