Gaan na inhoud

Stalaktiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 20:25, 15 Januarie 2019 (thumb → duimnael)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Stalaktiet, Grot van Soreq, Israel

'n Stalaktiet is 'n keël van druipsteen wat vanaf 'n grot se dak na onder groei soos water daarvan afdrup en kalsiet neergelê. Stalaktiete en stalagmiete kan soms aan mekaar vasgroei om 'n soliede kalsiet-kolom te vorm.

Kyk ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]