Tennis Borussia Berlin
Volledige naam | Berliner Tennis Club Borussia 1902 e.V. |
Stigtingsdatum | 9 April 1902 |
Tuisveld | Mommsenstadion, Berlyn |
Kapasiteit | 15 005 |
Kompetisie | Oberliga Noordoos-Noord |
Tennis Borussia Berlin is 'n sokkerklub uit Berlyn, die hoofstad van Duitsland.
Die klub is in 1902 gestig en was oorspronklik 'n tennis- en ping-pongklub. Die klub was in 1932 en 1941 die Berlynse kampioen en in 1932 het die klub die kwarteindstryd om die Duitse titel gehaal.
Die klub het in die 1970’s twee seisoene in die Bundesliga deurgebring, maar soos vele ander Berlynse klubs het TeBe 'n geskiedenis van finansiële probleme.
TeBe se tuisveld is die Mommsenstadion, wat in 1930 gebou is en 'n nasionale gedenkwaardigheid is.
Onlangse ligaposisionering
[wysig | wysig bron]
|
|
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Oberliga Noordoos-Noord 2010/11-seisoen | |
SV Altlüdersdorf | Berlin AK 07 | Tennis Borussia Berlin | BFC Dynamo | 1. FC Union Berlyn II | Brandenburger SC Suid 05 | Lichterfelder FC | Ludwigsfelder FC | Malchower SV 90 | TSG Neustrelitz | FSV Optik Rathenow | Reinickendorfer Vosse | FC Hansa Rostock II | Germania Schöneiche | Torgelower SV Greif | FC Anker Wismar | |