Gaan na inhoud

Glikogeen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 13:48, 9 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Glikogeen is vertakkende macromolekule wat as 'n kort termyn energiestoor gebruik word in diere. Glikogeen word hoofsaaklik in die spier- en lewerweefsel vervaardig, maar kan ook deur die brein vervaardig word. Glikogeen is 'n analoog van die minder vertakte stysel wat in plante gevind word en staan ook bekend as dierstysel.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  • glycogen. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.