Gaan na inhoud

Os

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Michaelphillipr (besprekings | bydraes) op 11:00, 7 November 2015 (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|320px|Osse wat [[ossewa|ossewaens trek]] 'n '''Os''' is 'n gekastreerde beesbul. Die is...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Osse wat ossewaens trek

'n Os is 'n gekastreerde beesbul. Die is is een van die oudste trekdiere wat deur die mens gebruik word. Al in die 6e eeu v.C. is osse in Middel-Europa gebruik vir landbou.

Die kastrasie maak dit moontlik om die groot werkkrag van die bul vir mense hanteerbaar te maak. Dit gee die diere 'n meer gelykmoedige karakter wat hulle geskikter maak om as werkdier gebruik te word.


Sien ook