Gaan na inhoud

The Bronx

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Naudefj (besprekings | bydraes) op 22:49, 1 November 2014 (Onderhoud using AWB)
The Bronx
Borough
'n Uitsig oor The Bronx met die Yankee-stadion in die sentrum
'n Uitsig oor The Bronx met die Yankee-stadion in die sentrum
Kaart van New York Stad wat The Bronx in oranje aandui.
Kaart van New York Stad wat The Bronx in oranje aandui.
Koördinate: 40°50′14″N 73°53′10″W / 40.83722°N 73.88611°W / 40.83722; -73.88611
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat New York
CountyLêer:Bronx Flag.jpg Bronx
Stad New York Stad
Stigting1898
Regering
 • TipeBorough (Stadsdeel)
 • President van die StadsdeelRubén Díaz, Jr. (D)
 • Prokureur van die DistrikRobert T. Johnson
Oppervlak
 • Totaal150 km2 (57 vk. myl)
 • Land110 km2 (42 vk. myl)
 • Water40 km2 (15 vk. myl)
Hoogte
90 m (280 ft)
Bevolking
 • Totaal1 418 733
 • Digtheid12 598/km2 (32 629/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (OST)
 • SomertydUTC-4 (ODT)
Poskode
104
Skakelkodes347, 718, 917, 646
Webwerfwww.bronxboropres.nyc.gov

The Bronx is die mees noordelike stadsdeel (Engels: borough) in New York Stad. Dit het 'n geskatte bevolking (2013) van 1 418 733[1] en 'n oppervlakte van 150 km². Dit grens aan Manhattan in die suide. Die stadsteel is vernoem na Jonas Bronck.

Verwysings

Eksterne skakels