27 Junie
Voorkoms
<< | Junie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
27 Junie is die 178ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (179ste in skrikkeljare). Daar volg nog 187 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 678 – Pous Agato volg Pous Donus op.
- 1511 – Pous Julius II begin 'n baard dra as teken van rou oor die val van Bologna.
- 1584 – Pous Gregorius XIII stig die Maroniete seminarie in Rome.
- 1709 – Pieter die Grote verslaan Karel XII van Swede by die slag van Poltava.
- 1759 – Generaal James Wolfe begin die beleëring van Quebec.
- 1787 – Edward Gibbon voltooi "The history of the decline and fall of the Roman Empire".
- 1862 – Slag van Cold Harbor: Amerikaanse Burgeroorlog - Generaal Robert E. Lee van die Gekonfedereerde State van Amerika behaal die oorwinning.
- 1871 – Die jen word Japanse munt.
- 1893 – Val van die New York aandelebeurs.
- 1905 – Muitery op die slagskip Potemkin.
- 1917 – Eerste Wêreldoorlog: Griekeland verklaar oorlog teen die Sentrale Magte.
- 1953 – Joseph Laniel word eerste minister van Frankryk.
- 1954 – Die wêreld se eerste kernkragsentrale ingewy by Obninsk, naby Moskou.
- 1957 – 500 mense sterf as gevolg van Orkaan Audrey in Louisiana en Texas.
- 1964 – Etienne Leroux ontvang die Hertzogprys vir Sewe Dae by die Silbersteins.
- 1967 – Die wêreld se eerste OTM word in Enfield, Londen geinstalleer.
- 1969 – Die Stonewall oproer merk die begin van die gay regte beweging in die VSA.
- 1977 – Frankryk verleen onafhanklikheid aan Djibouti
- 1984 – Pierre Elliott Trudeau wen die Albert Einstein prys vir vrede.
- 1986 – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in Nicaragua vs. Verenigde state van Amerika.
- 1991 – Slovenië word deur Joego-Slawiese magte aangeval.
- 2001 – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in die LaGrand saak.
Geboortes
- 1682 – Charles XII van Swede, koning van Swede in 1697-1718 (d. 1718) (Junie 17 in Sweedse kalender).
- 1838 – Paul von Mauser, wapenontwerper († 1914).
- 1846 – Charles Stewart Parnell, Ierse nasionalis, in Avondale, County Wicklow.
- 1850 – Lafcadio Hearn, outeur († 1904)
- 1869 – Hans Spemann, ontvanger van die Nobel Prys vir medisyne 1935 († 1941)
- 1870 – Frank Rattray Lillie, dierkundige († 1947).
- 1880 – Helen Keller, Amerikaanse skryfster, aktivis en dosent († 1968).
- 1882 – Eduard Spranger, filosoof († 1963).
- 1906 – Catherine Cookson, outeur († 1998).
- 1925 – Jerome Felder, AKA Doc Pomus, musikant, komponis († 1991).
- 1927 – Otto Herbert Hajek, beeldhouer.
- 1927 – Virginia Lee, Suid-Afrikaanse sangeres van ligte musiek († 7 Januarie 1990).
- 1930 – Ross Perot, biljoenêr en politikus.
- 1935 – Louis van Niekerk, ’n Afrikaanse verhoog-, rolprent- en TV-akteur en ’n teaterregisseur.
- 1941 – Krzysztof Kieslowski, regisseur († 1996).
- 1949 – Vera Wang, mode-ontwerper.
- 1951 – David Kramer, Suid-Afrikaanse musikant.
- 1955 – Isabelle Adjani, Franse aktrise.
- 1962 – Tony Leung Chiu Wai, akteur.
- 1975 – Tobey Maguire, akteur.
Sterftes
- 363 – Keiser Julianus.
- 1458 – Alfonso V van Aragon.
- 1831 – Sophie Germain, wiskundige.
- 1844 – Joseph Smith Jr., stigter van die Mormoonse Kerk; in Chicago, Illinois (* 1805).
- 1952 – Elmo Lincoln, akteur.
- 1957 – Malcolm Lowry, skrywer (* 1909).
- 1998 – Kerim Tekin, Turkse sanger.
- 2001 – Jack Lemmon, akteur.
Vakansies, vieringe en waarnemingsdae
- Fees van Cyril van Alexandria.
- MIV-toets dag in die VSA.
- Stonewall dag, gay regte trots dag.
- Dag van die Halfbloed - Brasilië
Wikimedia Commons bevat media in verband met 27 June. |