Gaan na inhoud

Bosbokrand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bosbokrand

Bushbuckridge
Bosbokrand is in Mpumalanga
Bosbokrand
Bosbokrand
Koördinate: 24°50′S 31°4′O / 24.833°S 31.067°O / -24.833; 31.067
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitEhlanzeni
Bevolking
 • Gebied
509,970
 • Gebied density197/km2 (510/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Bosbokrand is 'n nedersetting in noordoostelike Mpumalanga, Suid-Afrika en die hoofstad van die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Die naam verwys na die baie bosbokke wat in die verlede hier gevind was.

Geskiedenis

Die eerste handelspos is in 1884 geopen.

Sien ook

Bron