Hollywood: Verskil tussen weergawes
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: tl:Hollywood |
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: yo:Hollywood |
||
Lyn 110: | Lyn 110: | ||
[[xmf:ჰოლივუდი]] |
[[xmf:ჰოლივუდი]] |
||
[[yi:האליוואד]] |
[[yi:האליוואד]] |
||
[[yo:Hollywood]] |
|||
[[zh:好莱坞]] |
[[zh:好莱坞]] |
||
[[zh-min-nan:Hollywood]] |
[[zh-min-nan:Hollywood]] |
Wysiging soos op 16:08, 16 Mei 2012
Hollywood is 'n distrik in Los Angeles, Kalifornië, die Verenigde State van Amerika. Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse rolprentindustrie te verwys.
Hollywood was aanvanklik in 1857 as 'n onafhanklike stad gestig. Die stad word in 1903 by Los Angeles ingelyf. In 1910 word dit 'n distrik van Los Angeles. 'n Referendum word in November 2002 gehou om Hollywood van Los Angeles af te skei, maar die voorstel word met 'n oorweldigende meerderheid verwerp.
Die naam Hollywood word ook gebruik om na die filmindustrie in en om Hollywood te verwys. Die eerste studio word in 1911 deur David Horsley van die Nestor Company opgerig. In dieselfde jaar word 'n verdere 15 onafhanklike studio's daar oopgemaak. Die gebied is ideaal vir rolprentproduksie vanweë die goeie weer en langer dae.
Besienswaardighede
Die volgende besienswaardighede is in die gebied te sien:
- Griffith Observatory
- Griffith Park
- Hollywood Sign
- Sunset Strip
- Hollywood Bowl
- Eggo Lake
- Grauman's Chinese Theatre
- Hollywood Walk of Fame
- Beverly Hills
- Kodak Theatre