Gaan na inhoud

Beslan: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: jv:Beslan
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: sco:Beslan
Lyn 39: Lyn 39:
[[ro:Beslan]]
[[ro:Beslan]]
[[ru:Беслан]]
[[ru:Беслан]]
[[sco:Beslan]]
[[sh:Beslan]]
[[sh:Beslan]]
[[sr:Беслан]]
[[sr:Беслан]]

Wysiging soos op 00:59, 16 Februarie 2012

Beslan is ’n dorp in Noord-Ossetië in Rusland. Dit het internasionaal bekend geword weens die Beslanskool-gyselaardrama waartydens ’n groep gewapende militante van Ingoesjetië en Tsjetsjnië sowat 1 100 mense, onder wie 777 kinders, op 1 September 2004 by Skool Nommer Een op die dorp aangehou het. Meer as 300 mense is eindelik dood.