Gaan na inhoud

Murray Janson: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
basiese inligting van MJ
 
kNo edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
William John Murray Janson (18 Julie 1928 - 23 Mei 2002) was 'n Suid-Afrikaanse Teoloog. Hy was 'n professor in Teologie aan UNISA. Hy was 'n leeraar van die Nederduits Gereformeerde gemeente Lynnwood in Pretoria. Verder het hy 'n briefrubriek in die Huisgenoot, 'n gewilde Suid-Afrikaanse tydskrif, behartig waarin mense veral sielkundige vrae aan hom kon stel.
William John Murray Janson (18 Julie 1928 - 23 Mei 2002) was 'n Suid-Afrikaanse Teoloog. Hy was 'n professor in Teologie aan [[UNISA]]. Hy was 'n leeraar van die Nederduits Gereformeerde gemeente Lynnwood in Pretoria. Verder het hy 'n briefrubriek in die Huisgenoot, 'n gewilde Suid-Afrikaanse tydskrif, behartig waarin mense veral sielkundige vrae aan hom kon stel.

Wysiging soos op 19:11, 29 Oktober 2011