Gaan na inhoud

Duitse sokkerbond: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
ZéroBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: ko:독일 축구 협회
Lyn 31: Lyn 31:
[[ja:ドイツサッカー連盟]]
[[ja:ドイツサッカー連盟]]
[[jv:Asosiasi Bal-balan Jerman]]
[[jv:Asosiasi Bal-balan Jerman]]
[[ko:독일 축구 협회]]
[[lb:Däitsche Foussball-Bond]]
[[lb:Däitsche Foussball-Bond]]
[[lt:Vokietijos futbolo federacija]]
[[lt:Vokietijos futbolo federacija]]

Wysiging soos op 04:09, 10 Oktober 2011

Kenteken van die DFB

Die Duitse Sokkerbond, beter bekend as die DFB (Deutscher Fußball-Bund) is die Duitse lid van FIFA.

Die DFB is in 1900 in Leipzig opgerig deur afgevaardigdes van 86 klubs en was in 1904 ‘n stigterslid van FIFA. Na die Tweede Wêreldoorlog is die DFB in 1945 ontbind en eers op 10 Julie 1949 in Stuttgart heropgerig.

Die bond het 6 miljoen lede in 26 000 klubs en is die grootste sportbond in die wêreld. Twee miljoen lede is aktief in 170 000 spanne. Ongeveer 870 000 lede is vroulik. Die vroue en meisies speel in 8 600 spanne.

Die DFB is onder meer verantwoordelik vir die organisering van die Bundesliga, 2. Bundesliga en die DFB-Pokal. Die organisasie is ook verantwoordelik vir die Duitse nasionale sokkerspan.

Eksterne skakel