Gaan na inhoud

Lucifer: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Voyageur (besprekings | bydraes)
Nuwe artikel
 
Voyageur (besprekings | bydraes)
Lyn 4: Lyn 4:


== Romeinse mitologie ==
== Romeinse mitologie ==
In die Romeinse mitologie is ''Lucifer'' as poëtiese naam vir die oggendster (Venus) gebruik. Die Latynse term was 'n letterlike vertaling van die Griekse ''phosphóros'' ("ligbringer") en ''eosphóros'' ("bringer van die Môrerooi") - name wat byvoorbeeld in [[Homeros]] se ''Odussee'' of Hesiodos se ''Theogonie'' voorkom. Lucifer word ook met die godin Venus verbind.
In die [[Romeinse mitologie]] is ''Lucifer'' as poëtiese naam vir die oggendster (Venus) gebruik. Die Latynse term was 'n letterlike vertaling van die Griekse ''phosphóros'' ("ligbringer") en ''eosphóros'' ("bringer van die Môrerooi") - name wat byvoorbeeld in [[Homeros]] se ''Odussee'' of Hesiodos se ''Theogonie'' voorkom. Lucifer word ook met die godin Venus verbind.
{{clear}}
{{clear}}

== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
{{commonscat|Lucifer|Lusifer}}
{{commonscat|Lucifer|Lusifer}}

Wysiging soos op 22:13, 21 Augustus 2011

Die „oggendster“ Venus (links onderaan die maan)

Lusifer, ook Lucifer, is die Latynse naam van die oggendster, die planeet Venus. Dit beteken letterlik "ligdraer" (afgelei van Latyns lux "lig" en ferre "dra, bring". In die loop van tyd is die naam Lusifer in die Christelike taalgebruik met een van die name van die duiwel of Satan vereenselwig.

Romeinse mitologie

In die Romeinse mitologie is Lucifer as poëtiese naam vir die oggendster (Venus) gebruik. Die Latynse term was 'n letterlike vertaling van die Griekse phosphóros ("ligbringer") en eosphóros ("bringer van die Môrerooi") - name wat byvoorbeeld in Homeros se Odussee of Hesiodos se Theogonie voorkom. Lucifer word ook met die godin Venus verbind.

Eksterne skakels