ǁKaras: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary |
Morne (besprekings | bydraes) No edit summary |
||
Lyn 13: | Lyn 13: | ||
|} |
|} |
||
[[Lêer:Nam B1 Keetmanshoop Gruenau.jpg|thumb|200px|die [[Karasberge]]]] |
[[Lêer:Nam B1 Keetmanshoop Gruenau.jpg|thumb|200px|die [[Karasberge]]]] |
||
'''Karas''' is een van die 13 [[streke van Namibië]]. Die streek se naam is van die [[Groot Karasberge]] afgelei. Karas se |
'''Karas''' is een van die 13 [[streke van Namibië]]. Die streek se naam is van die [[Groot Karasberge]] afgelei. Karas se hoofdorp is [[Keetmanshoop]] en die grootste dorp is [[Lüderitz]]. In die ooste is Karas deels in die [[Kalahari]]-woestyn geleë en in die weste grens dit aan die [[Atlantiese Oseaan]]. |
||
{{saadjie}} |
{{saadjie}} |
Wysiging soos op 08:04, 24 November 2010
Karas | |
---|---|
Hoofstad: | Keetmanshoop |
Grootste stad: | Lüderitz |
Webwerf: | http://www.karasrc.com/ |
Karas is een van die 13 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Groot Karasberge afgelei. Karas se hoofdorp is Keetmanshoop en die grootste dorp is Lüderitz. In die ooste is Karas deels in die Kalahari-woestyn geleë en in die weste grens dit aan die Atlantiese Oseaan.