Duitse sokkerbond: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k robot Verander: ro:Federația Germană de Fotbal |
Wikix (besprekings | bydraes) -kat |
||
Lyn 11: | Lyn 11: | ||
* [http://www.dfb.de Amptelike webwerf van die DFB] |
* [http://www.dfb.de Amptelike webwerf van die DFB] |
||
[[Kategorie:Duitse sokkerkompetisies]] |
|||
[[Kategorie:Sport in Duitsland]] |
[[Kategorie:Sport in Duitsland]] |
||
[[Kategorie:Sokker]] |
[[Kategorie:Sokker]] |
Wysiging soos op 08:36, 12 Julie 2010
Die Duitse Sokkerbond, beter bekend as die DFB (Deutscher Fußball-Bund) is die Duitse lid van FIFA.
Die DFB is in 1900 in Leipzig opgerig deur afgevaardigdes van 86 klubs en was in 1904 ‘n stigterslid van FIFA. Na die Tweede Wêreldoorlog is die DFB in 1945 ontbind en eers op 10 Julie 1949 in Stuttgart heropgerig.
Die bond het 6 miljoen lede in 26 000 klubs en is die grootste sportbond in die wêreld. Twee miljoen lede is aktief in 170 000 spanne. Ongeveer 870 000 lede is vroulik. Die vroue en meisies speel in 8 600 spanne.
Die DFB is onder meer verantwoordelik vir die organisering van die Bundesliga, 2. Bundesliga en die DFB-Pokal. Die organisasie is ook verantwoordelik vir die Duitse nasionale sokkerspan.