Pu Songling: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k robot Bygevoeg: hu:Pu Szung-ling, pl:Pu Songling |
Xqbot (besprekings | bydraes) k robot Verander: zh:蒲松龄 |
||
Lyn 24: | Lyn 24: | ||
[[sv:Pu Songling]] |
[[sv:Pu Songling]] |
||
[[vi:Bồ Tùng Linh]] |
[[vi:Bồ Tùng Linh]] |
||
[[zh:蒲松 |
[[zh:蒲松龄]] |
Wysiging soos op 02:25, 18 November 2009
Pu Songling (5 Junie 1640 – 25 Februarie 1715) was 'n Sjinese skrywer en afkomstig van 'n arm handelaarsfamilie in Zichuan in die Shandong provinsie, daar is 'n moontlikheid dat hy Mongoolse afstammelinge gehad het. Op die ouderdom van neentien het hy die xiucai graad behaal in die publieke diens eksamen maar dit was nie totdat hy een en sewentig jaar oud was toe Songling die gongseng graad ontvang het nie. Pu Songling het die meeste van sy lewe gespandeer as 'n privaat onderwyser. Songling het Sjinese volksverhale bymekaar versamel en het in 1679 sy bekende boek Vreemde Verhale van 'n Sjinese Studiekamer gebundel. Die bundel bevat heelwat metafisiese stories en is 'n goeie bron van Sjinese mitologie.
Bronnelys
- Hierdie artikel is 'n gedeeltelike vertaling van die Engelse Wikipedia artikel "Pu Songling".
- Strange Tales from a Chinese Studio Pu Songling (Penguin Classics 2006/Translated by John Minford)
- Encyclopædia Britannica 2005 Ultimate Reference Suite DVD, - P'u Sung-ling
- Encyclopædia Britannica