Gaan na inhoud

Erica viridimontana: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Kategorie fmt
Vervang "Lys van Erica spesies" met "Lys van Erica-spesies"
Lyn 17: Lyn 17:


== Sien ook ==
== Sien ook ==
* [[Lys van Erica spesies]]
* [[Lys van Erica-spesies]]


== Bronne ==
== Bronne ==

Wysiging soos op 15:56, 14 Desember 2023

Erica viridimontana
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. viridimontana
Binomiale naam
Erica viridimontana
E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv.

Erica viridimontana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Groenlandberg voor, oos van Grabouw. Daar is slegs een populasie, met minder as 250 plante, wat voorkom in 'n gebied van kleiner as 7 km2. Die habitat het verklein as gevolg van die hoë voorkoms van veldbrande en word ook bedreig deur indringerplante soos hakea en pinus-spesies.

Die plant het een subspesie: Erica viridimontana subsp. nivicola E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv.

Sien ook

Bronne