Kernchemie: Verskil tussen weergawes
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
kNo edit summary |
||
Lyn 4: | Lyn 4: | ||
Dit betref veral die studie van radioaktiewe isotope, hulle ontleding, hulle sintese, hulle aanwendings. Kernchemie het heelparty gebruike in die industriële produksie, in die mediese wêreld, in die omgewingschemie, in die radiochemie ens.<ref>{{de}} {{cite web|url=https://www.chemie.de/lexikon/Kernchemie.html|publisher=chemie.de|title=Kernchemie}}</ref> |

==Geskiedenis== |
== Geskiedenis == |
||
Dit was chemici soos [[Marie Curie]], [[Otto Hahn]] pf [[Fritz Strassmann]] wat begin het om radioaktiwiteit aan navorsing te onderwerp. Hulle het uit ertse van [[torium]] en [[uraan]] gewys dat die transmutasie van een element in die ander, wat die ou alchemiste lank gesoek het, tog moontlik is. |

==Onderwerpe van navorsing== |
== Onderwerpe van navorsing == |
||
Chemiese ontledingsmetodes het die vervalprodukte geskei en nuwe elemente soos [[polonium]] en [[radium]] is ontdek. Vandag word steeds na nuwe elemente gesoek en die periodieke tabel het onlangs nog baie uitbreiding ondergaan. |

==Chemiese invloed op die halfleeftyd== |
== Chemiese invloed op die halfleeftyd == |
||
Die [[halfleeftyd]] van [[radio-aktiewe verval|radioaktiewe verval]] is gewoonlik |
Die [[halfleeftyd]] van [[radio-aktiewe verval|radioaktiewe verval]] is gewoonlik onafhanklik van die chemiese binding wat die atoom met sy bure het. Maar daar is 'n uitsondering in die geval van elektronvangs. 'n Goeie voorbeeld is die verval van {{sup|7}}Be na {{sup|7}}Li. Indien die berilliumatoom in 'n {{chem|C|60}}-buckminsterfullereenmolekule ingesluit is, verskil die halfleeftyd ongeveer 0,84%. 'n Ander voorbeeld is Mössbauerspektroskopie waar radioaktiewe oorgange 'n bietjie deur die chemiese omringing van 'n atoom beïnvloed word en hierdie verskille gebruik word om die omringing te bestudeer. Dit werk veral goed vir elemente soos [[yster]] en [[tin]]. |
||
==Radiochemie== |
== Radiochemie == |
||
Radiochemie word soms as 'n aparte tak van die wetenskap beskou, maar soms ook as onderdeel van die kernchemie. Die radiochemie gaan oor die vervaardiging, skeiding en aanwending van radioaktiewe isotope soos die vervaardiging en verwerking van kernbrandstowwe of die gebruik van radioisotope as spoorders of vir mediese doeleindes.<ref>{{de}} {{cite web|url=https://www.chemie.de/lexikon/Radiochemie.html|publisher=Chemie.de|title=Radiochemie}}</ref> |

==Verwysings== |
== Verwysings == |
||
{{Verwysings}} |
{{Verwysings}} |
||
{{saadjie}} |
{{saadjie}} |
||
{{Normdata}} |
|||
[[Kategorie:Chemie]] |
[[Kategorie:Chemie]] |
Huidige wysiging sedert 11:23, 16 September 2023
Kernchemie is dié onderdeel van die chemie wat die eienskappe van atoomkerne as onderwerp het en chemiese metodes gebruik om dit te bestudeer.
Dit betref veral die studie van radioaktiewe isotope, hulle ontleding, hulle sintese, hulle aanwendings. Kernchemie het heelparty gebruike in die industriële produksie, in die mediese wêreld, in die omgewingschemie, in die radiochemie ens.[1]
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Dit was chemici soos Marie Curie, Otto Hahn pf Fritz Strassmann wat begin het om radioaktiwiteit aan navorsing te onderwerp. Hulle het uit ertse van torium en uraan gewys dat die transmutasie van een element in die ander, wat die ou alchemiste lank gesoek het, tog moontlik is.
Onderwerpe van navorsing
[wysig | wysig bron]Chemiese ontledingsmetodes het die vervalprodukte geskei en nuwe elemente soos polonium en radium is ontdek. Vandag word steeds na nuwe elemente gesoek en die periodieke tabel het onlangs nog baie uitbreiding ondergaan.
Chemiese invloed op die halfleeftyd
[wysig | wysig bron]Die halfleeftyd van radioaktiewe verval is gewoonlik onafhanklik van die chemiese binding wat die atoom met sy bure het. Maar daar is 'n uitsondering in die geval van elektronvangs. 'n Goeie voorbeeld is die verval van 7Be na 7Li. Indien die berilliumatoom in 'n C60-buckminsterfullereenmolekule ingesluit is, verskil die halfleeftyd ongeveer 0,84%. 'n Ander voorbeeld is Mössbauerspektroskopie waar radioaktiewe oorgange 'n bietjie deur die chemiese omringing van 'n atoom beïnvloed word en hierdie verskille gebruik word om die omringing te bestudeer. Dit werk veral goed vir elemente soos yster en tin.
Radiochemie
[wysig | wysig bron]Radiochemie word soms as 'n aparte tak van die wetenskap beskou, maar soms ook as onderdeel van die kernchemie. Die radiochemie gaan oor die vervaardiging, skeiding en aanwending van radioaktiewe isotope soos die vervaardiging en verwerking van kernbrandstowwe of die gebruik van radioisotope as spoorders of vir mediese doeleindes.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (de) "Kernchemie". chemie.de.
- ↑ (de) "Radiochemie". Chemie.de.