Gaan na inhoud

Bosruiter: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 25: Lyn 25:
}}
}}


Die '''Bosruiter''' (''Tringa glareola'') is 'n algemene somer[[trekvoël]] wat by varswatermassas voorkom; skaars by riviere en kushabitats. Die streekbevolking is moontlik 50,000. Die [[voël]] is 19 – 21 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die ''Wood sandpiper''.
Die '''Bosruiter''' (''Tringa glareola'') is 'n algemene somer[[trekvoël]] wat by varswatermassas voorkom; maar skaars by riviere en kushabitats. Die streeksbevolking is moontlik 50 000. Die [[voël]] word 19 – 21 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die ''Wood sandpiper''.


== Fotogalery ==
== Fotogalery ==

Wysiging soos op 12:38, 24 Julie 2021

Bosruiter
'n Bosruiter in Indië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scolopaci
Familie:
Genus:
Spesie:
T. glareola
Binomiale naam
Tringa glareola
Linnaeus, 1758
Sinonieme

Rhyacophilus glareola (Linnaeus, 1758)

Die Bosruiter (Tringa glareola) is 'n algemene somertrekvoël wat by varswatermassas voorkom; maar skaars by riviere en kushabitats. Die streeksbevolking is moontlik 50 000. Die voël word 19 – 21 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Wood sandpiper.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tringa glareola". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)