Gaan na inhoud

Katedraal van Brasília: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Lyn 10: Lyn 10:


[[en:Cathedral of Brasilia]]
[[en:Cathedral of Brasilia]]
[[es:Catedral de Brasilia]]
[[fr:Cathédrale de Brasilia]]
[[pt:Catedral Metropolitana Nossa Senhora Aparecida]]

Wysiging soos op 20:22, 9 Julie 2007

Lêer:Brazil.Brasilia.01.jpg
Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília

Die Katedraal van Brasília in die Brasiliaanse hoofstad is volgens 'n ontwerp van die bekende argitek Oscar Niemeyer opgerig. Die hiperboliese struktuur met 'n betonraam pronk met sy kenmerkende oop glasdak is van sestien gelykvormige betonkolomme met 'n hiperboliese seksie en 'n gewig van 90 ton voorsien.

Die katedraal versinnebeeld twee hande wat na die hemel toe uitstrek en is op 31 Mei 1970 ingewy.