Gaan na inhoud

Nahuatl: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Bygewerk
Lyn 1: Lyn 1:
: ''Hierdie artikel handel oor die taal in Meso-Amerika. Vir die etniese groep, sien [[Nahua]].''
{{Inligtingskas Taal
{{Inligtingskas Taal
|naam=Nahuatl
|naam=Nahuatl
|inheemsenaam=''Nāhuatlahtōlli, melatajtol, nāwatl, mèxîkatlâtòlli''
|inheemsenaam=''Nāhuatl, Nāhuatlahtōlli, Mēxihcatlahtōlli, Mācēhuallahtōlli, Mēxihcacopa''
|uitspraak=[ˈnaːwatɬ]
|familiekleur=Asteeks
|familiekleur=Asteeks
|state={{vlagland|Meksiko}}
{{vlagland|El Salvador}}
{{vlagland|Guatemala}}
{{vlagland|Nicaragua}}
{{vlagland|Kanada}}
{{vlagland|Verenigde State}}
|state={{vlagland|Meksiko}}
{{vlagland|El Salvador}}
{{vlagland|Guatemala}}
{{vlagland|Nicaragua}}
{{vlagland|Kanada}}
{{vlagland|Verenigde State}}
|sprekers={{vlagikoon|Meksiko}} 1 700 000
{{vlagikoon|Verenigde State}} 275 000
{{vlagikoon|El Salvador}} 150-200
|sprekers={{vlagikoon|Meksiko}} 1 700 000
{{vlagikoon|Verenigde State}} 275 000
{{vlagikoon|El Salvador}} 150–200
|rang=
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
|skrif=[[Latynse alfabet]]
|fam2=[[Uto-Asteeks]]
|fam1=[[Uto-Asteeks]]
|fam3=[[Nahuan]]
|fam2=[[Nahuan]]
|fam4=[[Asteeks]]
|fam3=[[Asteeks]]
|nasie={{Vlagland|Meksiko}}
|nasie={{vlagland|Meksiko}}
|agentskap=INALI
|agentskap=INALI
|iso1=|iso2=nah|iso3=nah
|iso1=|iso2=nah|iso3=nah
Lyn 16: Lyn 18:

[[Lêer:Map-Nahualt in Mexico.png|thumb|links|Huidige taalgebiede van Nahuatl in Meksiko.]]
[[Lêer:Map-Nahualt in Mexico.png|duimnael|links|Huidige verspreiding van Nahuatl in [[Meksiko]]]]
[[Lêer:Nahuatl en el mundo.png|thumb|links|Huidige verspreiding van Nahuatl in Noord-Amerika.]]
[[Lêer:Nahuatl en el mundo.png|duimnael|links|Huidige verspreiding van Nahuatl in [[Noord-Amerika]]]]
[[Lêer:Nahuatl dialects map.png|thumb|links|Dialekte van Nahuatl in huidige gebiede van [[Meso-Amerika]] (wit) en historiese verspreiding van Nahuatl (grys).]]
[[Lêer:Nahuatl dialects map.png|duimnael|links|[[Dialek]]te van Nahuatl in hedendaagse gebiede van [[Meso-Amerika]] (wit) en die historiese verspreiding van Nahuatl (grys)]]
'''Nahuatl''' (afgelei van ''nāhua-tl'' "mooi of helder klank" en ''tlahtōl-li'' "taal" of "tale") of '''Asteeks''', vroeër ''Meksikaans'', is die belangrikste inheemse taal van [[Noord-Amerika]] met sowat 1,45 miljoen sprekers in die [[Deelstate van Meksiko|Meksikaanse deelstate]] [[Estado de México]], [[Puebla]], [[Guerrero]], [[Hidalgo]], [[Veracruz]], [[Oaxaca]], [[Durango]], [[Morelos]], [[Meksikostad]], [[Tlaxcala]], [[San Luis Potosí]], [[Michoacán]], [[Jalisco]] en [[Nayarit]]. Nahuatl word deur Indios gepraat en is sedert 2003 'n [[amptelike taal]] in [[Meksiko]]. Die taal is tot die [[Spaanse verowering van die Asteekse Ryk|Spaanse verowering van Meksiko]] in 'n eie alfabet geskryf en sedertdien word die [[Latynse alfabet]] gebruik.
'''Nahuatl''' (afgelei van ''nāhua-tl'' "mooi of helder klank" en ''tlahtōl-li'' "taal" of "tale") of '''Asteeks''', vroeër ''Meksikaans'', is die belangrikste inheemse [[taal]] van [[Noord-Amerika]] met sowat 1,45 miljoen sprekers in die [[Deelstate van Meksiko|Meksikaanse deelstate]] [[Estado de México]], [[Puebla]], [[Guerrero]], [[Hidalgo]], [[Veracruz]], [[Oaxaca]], [[Durango]], [[Morelos]], [[Meksikostad]], [[Tlaxcala]], [[San Luis Potosí]], [[Michoacán]], [[Jalisco]] en [[Nayarit]]. Nahuatl word deur [[Indiane]] gepraat en is sedert 2003 'n [[amptelike taal]] van [[Meksiko]]. Die taal is tot die [[Spaanse verowering van die Asteekse Ryk|Spaanse verowering van Meksiko]] in 'n eie alfabet geskryf en sedertdien word die [[Latynse alfabet]] gebruik.

Nahuatl is veral bekend as taal van die [[Asteke]], [[Tolteke]] en [[Tlaxcalteke]] in die huidige Meksiko. Tydens die [[Asteekse Driebond|Asteekse]] tydperk het Nahuatl as ''[[lingua franca]]'' in [[Sentraal-Amerika]] gedien. In die moderne tydperk is Nahuatl 'n natuurlike taal in [[El Salvador]] en Meksiko en word deur immigrante in [[Guatemala]], [[Nicaragua]], [[Kanada]] en die [[Verenigde State van Amerika]] gepraat.
Nahuatl is veral bekend as taal van die [[Asteke]], [[Tlaxcalteke]] en [[Tolteke]] in die huidige Meksiko, almal [[Nahua]]-volke. Tydens die [[Asteekse Driebond|Asteekse]] tydperk het Nahuatl as ''[[lingua franca]]'' in [[Sentraal-Amerika]] gedien. In die moderne tydperk is Nahuatl 'n natuurlike taal in [[El Salvador]] en Meksiko en word deur immigrante in [[Guatemala]], [[Nicaragua]], [[Kanada]] en die [[Verenigde State van Amerika]] gepraat.

== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
{{Interwiki|kode=nah}}
{{Interwiki|kode=nah}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Nahuatl language}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Nahuan languages}}
{{Wikt-inlyn|Nahuatl}}
{{Wikt-inlyn|Nahuatl}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Nahuan-languages|title=Nahuan languages|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=22 September 2018}}

{{Taalsaadjie}}
{{Taalsaadjie}}

{{Normdata}}
{{Normdata}}

Wysiging soos op 21:00, 22 September 2018

Hierdie artikel handel oor die taal in Meso-Amerika. Vir die etniese groep, sien Nahua.
Nahuatl
Nāhuatl, Nāhuatlahtōlli, Mēxihcatlahtōlli, Mācēhuallahtōlli, Mēxihcacopa
Uitspraak: [ˈnaːwatɬ]
Gepraat in: Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van El Salvador El Salvador
Vlag van Guatemala Guatemala
Vlag van Nicaragua Nicaragua
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Totale sprekers: Vlag van Meksiko 1 700 000
Vlag van Verenigde State van Amerika 275 000
Vlag van El Salvador 150–200
Taalfamilie: Uto-Asteeks
Nahuan
Asteeks
Nahuatl
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Meksiko Meksiko
Gereguleer deur: INALI
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: nah
ISO 639-3: nah
Verspreiding van Nahuatl in Meksiko
Huidige verspreiding van Nahuatl in Meksiko
Huidige verspreiding van Nahuatl in Noord-Amerika
Dialekte van Nahuatl in hedendaagse gebiede van Meso-Amerika (wit) en die historiese verspreiding van Nahuatl (grys)

Nahuatl (afgelei van nāhua-tl "mooi of helder klank" en tlahtōl-li "taal" of "tale") of Asteeks, vroeër Meksikaans, is die belangrikste inheemse taal van Noord-Amerika met sowat 1,45 miljoen sprekers in die Meksikaanse deelstate Estado de México, Puebla, Guerrero, Hidalgo, Veracruz, Oaxaca, Durango, Morelos, Meksikostad, Tlaxcala, San Luis Potosí, Michoacán, Jalisco en Nayarit. Nahuatl word deur Indiane gepraat en is sedert 2003 'n amptelike taal van Meksiko. Die taal is tot die Spaanse verowering van Meksiko in 'n eie alfabet geskryf en sedertdien word die Latynse alfabet gebruik.

Nahuatl is veral bekend as taal van die Asteke, Tlaxcalteke en Tolteke in die huidige Meksiko, almal Nahua-volke. Tydens die Asteekse tydperk het Nahuatl as lingua franca in Sentraal-Amerika gedien. In die moderne tydperk is Nahuatl 'n natuurlike taal in El Salvador en Meksiko en word deur immigrante in Guatemala, Nicaragua, Kanada en die Verenigde State van Amerika gepraat.

Eksterne skakels

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Nahuatl
• Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Nahuatl.
• (en) "Nahuan languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 September 2018.