Gansu: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
|||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:China Gansu.svg|duimnael|300px|Gansu se ligging in die Volksrepubliek China]] |
[[Lêer:China Gansu.svg|duimnael|300px|Gansu se ligging in die Volksrepubliek China]] |
||
'''Gansu''' ([[Chinees]]: 甘肃) is 'n [[Provinsies van die Volksrepubliek van |
'''Gansu''' ([[Chinees]]: 甘肃) is 'n [[Provinsies van die Volksrepubliek van China|provinsie]] van die [[Volksrepubliek China]]. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 25 575 254 gehad. Die [[hoofstad]] en grootste stad is [[Lanzhou]]. |
||
Gansu is tussen die [[Tibet]]tanse en die Huangtu-platos geleë en grens aan [[Mongolië]], [[Binne-Mongolië]] en [[Ningxia]] in die noorde, [[Xinjiang]] en [[Qinghai]] in die weste, [[Sichuan]] in die suide en [[Shaanxi]] in die ooste. Die [[Geelrivier]] vloei deur die suidelike deel van die provinsie. |

Lyn 12: | Lyn 12: | ||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Navigasie indeling Volksrepubliek |
{{Navigasie indeling Volksrepubliek China}} |
||
{{Normdata}} |
{{Normdata}} |
Wysiging soos op 20:17, 10 September 2018
Gansu (Chinees: 甘肃) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 25 575 254 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Lanzhou.
Gansu is tussen die Tibettanse en die Huangtu-platos geleë en grens aan Mongolië, Binne-Mongolië en Ningxia in die noorde, Xinjiang en Qinghai in die weste, Sichuan in die suide en Shaanxi in die ooste. Die Geelrivier vloei deur die suidelike deel van die provinsie.
Han-Chinese vorm met 91% die grootste etniese groep, gevolg deur Hui-Chinese met 5%, Dongxiang en Tibettane met 2% elk.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gansu.
- (zh) Amptelike webwerf van die Gansu Provinsiale Regering