Gaan na inhoud

Beslan: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k →‎top: Wys nedersetting se koördinate
k fix homoglyphs: convert Latin characters in Бесл[æ]н to Cyrillic
Lyn 2: Lyn 2:
|amptelike_naam=Beslan
|amptelike_naam=Beslan
|ander_naam=
|ander_naam=
|inheemse_naam=<small>Беслан<br />Беслæн</small>
|inheemse_naam=<small>Беслан<br />Беслӕн</small>
|nedersetting_tipe=Stad
|nedersetting_tipe=Stad
|bynaam=
|bynaam=
Lyn 143: Lyn 143:
}}
}}


'''Beslan''' ([[Russies]]: Беслан, [[Osseties]]: Беслæн) is ’n dorp in [[Noord-Ossetië-Alanië]] in [[Rusland]]. Dit het internasionaal bekend geword weens die [[Beslanskool-gyselaardrama]] waartydens ’n groep gewapende militante van [[Ingoesjetië]] en [[Tsjetsjnië]] sowat 1&nbsp;100 mense, onder wie 777 kinders, op 1 September 2004 by Skool Nommer Een op die dorp aangehou het. Meer as 300 mense is eindelik dood.
'''Beslan''' ([[Russies]]: Беслан, [[Osseties]]: Беслӕн) is ’n dorp in [[Noord-Ossetië-Alanië]] in [[Rusland]]. Dit het internasionaal bekend geword weens die [[Beslanskool-gyselaardrama]] waartydens ’n groep gewapende militante van [[Ingoesjetië]] en [[Tsjetsjnië]] sowat 1&nbsp;100 mense, onder wie 777 kinders, op 1 September 2004 by Skool Nommer Een op die dorp aangehou het. Meer as 300 mense is eindelik dood.


Beslan het in 2013 'n bevolking van 37&nbsp;037 gehad.
Beslan het in 2013 'n bevolking van 37&nbsp;037 gehad.

Wysiging soos op 10:39, 11 Februarie 2018

Beslan

Беслан
Беслӕн
Stad
Die stasie van Beslan
Die stasie van Beslan
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland
Beslan is in Noord-Ossetië-Alanië
Beslan
Beslan
Die ligging van Beslan in Noord-Ossetië-Alanië
Koördinate: 43°12′0″N 44°34′0″O / 43.20000°N 44.56667°O / 43.20000; 44.56667
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedNoord-Ossetië-Alanië
Stigting1847
Stadstatus1950
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterMaibek Soslanowitsj Choebajef
Oppervlak
 • Totaal24 km2 (9 vk. myl)
Hoogte
490 m (1 610 ft)
Bevolking
 • Totaal37 037
 • Digtheid1 530/km2 (4 000/vk. myl)
TydsoneUTC+04:00 (MSK)
Poskode
36302x
Skakelkodes7 86737
Webwerfbeslan.ru

Beslan (Russies: Беслан, Osseties: Беслӕн) is ’n dorp in Noord-Ossetië-Alanië in Rusland. Dit het internasionaal bekend geword weens die Beslanskool-gyselaardrama waartydens ’n groep gewapende militante van Ingoesjetië en Tsjetsjnië sowat 1 100 mense, onder wie 777 kinders, op 1 September 2004 by Skool Nommer Een op die dorp aangehou het. Meer as 300 mense is eindelik dood.

Beslan het in 2013 'n bevolking van 37 037 gehad.