1749: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Geboortes: Verbeter |
→Geboortes: Verbeter |
||
Lyn 12: | Lyn 12: | ||
== Geboortes == |
== Geboortes == |
||
* [[29 Januarie]] – [[Christiaan VII van Denemarke]], Koning van Denemarke en Noorweë († [[ |
* [[29 Januarie]] – [[Christiaan VII van Denemarke]], Koning van Denemarke en Noorweë († [[1808]]). |
||
* [[17 Mei]] – [[Edward Jenner]], 'n Britse dokter wat 'n [[entstof]] teen [[pokke]] ontwikkel het († [[1823]]). |
* [[17 Mei]] – [[Edward Jenner]], 'n Britse dokter wat 'n [[entstof]] teen [[pokke]] ontwikkel het († [[1823]]). |
||
* [[28 Augustus]] – [[Johann Wolfgang von Goethe]], 'n Duitse skrywer, digter, dramaturg, skilder, regsgeleerde en filosoof († [[1832]]). |
* [[28 Augustus]] – [[Johann Wolfgang von Goethe]], 'n Duitse skrywer, digter, dramaturg, skilder, regsgeleerde en filosoof († [[1832]]). |
Wysiging soos op 09:54, 19 November 2017
1749 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1744 | 1745 | 1746 | 1747 | 1748 | ◄ 1749 ► | 1750 | 1751 | 1752 | 1753 | 1754 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1749 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1749 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 19 Februarie – Pous Benedictus XIV publiseer Annus qui hunc oor die onderhoud van kerkgeboue.
- 5 Mei – Pous Benedictus XIV publiseer Peregrinantes waarin die Heilige Jaar 1750 geproklameer word.
- 26 Junie – Pous Benedictus XIV publiseer Apostolica Constitutio ter voorbereiding van die Heilige Jaar 1750.
- 9 Julie – Stigting van Halifax, Nova Scotia (Kanada).
- 31 Oktober – Pous Benedictus XIV publiseer Gravissimo animi met 'n verbod op die besoek aan nonnekloosters deur prelate.
- 3 Desember – Pous Benedictus XIV publiseer Inter praeteritos oor die komende Heilige Jaar.
Geboortes
- 29 Januarie – Christiaan VII van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1808).
- 17 Mei – Edward Jenner, 'n Britse dokter wat 'n entstof teen pokke ontwikkel het († 1823).
- 28 Augustus – Johann Wolfgang von Goethe, 'n Duitse skrywer, digter, dramaturg, skilder, regsgeleerde en filosoof († 1832).
- 19 September – Jean Baptiste Joseph Delambre, 'n Franse wiskundige en sterrekundige († 1822).
- 17 November – Nicolas Appert, Franse uitvinder, († 1841).