Gaan na inhoud

Franse geweste: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Opruim
Lyn 24: Lyn 24:
|-
|-
| rowspan=3 style="background: #DEB887" |
| rowspan=3 style="background: #DEB887" |
| [[Aquitaine]]
| [[Akwitanië]]
| rowspan=3 | [[Aquitaine-Limousin-Poitou-Charentes]]
| rowspan=3 | [[Nieu-Akwitanië]]
|-
|-
| [[Limousin]]
| [[Limousin]]

Wysiging soos op 17:14, 27 September 2016

Geweste en departemente van metropolitaanse Frankryk tot 2015.

Frankryk was sedert 1956 tot 2015 in 27 geweste (Frans: régions) verdeel, waarvan 22 geweste in die Europese deel van Frankryk (régions métropolitaines – metropolitaanse geweste) [1] en 5 oorsese geweste (régions d'outre-mer) was.[2][3] Die geweste is die hoogste vlak van gebiedsverdeling in die Franse Republiek en word verder in departemente (Frans: départements) onderverdeel. Franse geweste vorm ook min of meer natuurlike geografies gebiede en het oor die algemeen 'n eie kulturele en sosiale identiteit. Baie van die moderne geweste kom ooreen en dra die naam van die historiese Franse provinsies.

Hervorming en samesmelting van geweste

Die aantal geweste is amptelik op 1 Januarie 2016 tot 18 verminder, nadat 'n aantal geweste in die Europese deel saamgesmelt het.[4]

Geweste soos ingestel deur die Franse parlement in 2014.
Geweste wat saamgesmelt het
Vorige geweste Nuwe geweste
Boergondië Bourgogne-Franche-Comté
Franche-Comté
Akwitanië Nieu-Akwitanië
Limousin
Poitou-Charentes
Basse-Normandie Normandië
Haute-Normandie
Elsas Alsace-Champagne-Ardenne-Lorraine
Champagne-Ardenne
Lotaringe
Languedoc-Roussillon Languedoc-Roussillon-Midi-Pyrénées
Midi-Pyrénées
Nord-Pas-de-Calais Nord-Pas-de-Calais-Picardie
Pikardië
Auvergne Auvergne-Rhône-Alpes
Rhône-Alpes
Geweste wat onveranderd gebly het
Bretagne
Centre-Val de Loire
Korsika
Île-de-France
Pays de la Loire
Provence-Alpes-Côte d'Azur

Verwysings

  1. Korsika is eintlik 'n collectivité métropolitaine – metropolitaanse eenheid.
  2. Die oorsese geweste het die status van departement en lê buite Europa.
  3. Mayotte het in 2011 'n oorsese gewes geword wat die aantal oorsese geweste na 5 en die totale aantal geweste na 27 laat styg het.
  4. La carte à 13 régions définitivement adoptée, Le Monde, 17 Desember 2014.
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) Flag of France
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion


 Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.