Gaan na inhoud

Katedraal van Brasília: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Wwikix (besprekings | bydraes)
kat
Wwikix (besprekings | bydraes)
kat
Lyn 7: Lyn 7:
[[Kategorie:Katedrale]]
[[Kategorie:Katedrale]]
[[Kategorie:Geboue in Brasilië]]
[[Kategorie:Geboue in Brasilië]]
[[Kategorie:Religie in Brasilië]]
[[Kategorie:Christendom in Brasilië]]
[[Kategorie:Rooms-Katolieke Kerk]]
[[Kategorie:Rooms-Katolieke Kerk]]

Wysiging soos op 12:24, 16 Maart 2016

Lêer:Brazil.Brasilia.01.jpg
Oscar Niemeyer se Katedraal van Brasília
Die binneruimte van die katedraal

Die Katedraal van Brasília (amptelik: Catedral Metropolitana Nossa Senhora Aparecida) in die Brasiliaanse hoofstad is volgens 'n ontwerp van die bekende argitek Oscar Niemeyer opgerig. Die hiperboliese struktuur met 'n betonraam pronk met 'n kenmerkende oop glasdak en is van sestien gelykvormige betonkolomme met 'n hiperboliese seksie en 'n gewig van 90 ton voorsien.

Die katedraal versinnebeeld twee hande wat na die hemel toe uitstrek en is op 31 Mei 1970 ingewy.