Katedraal van Brasília: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Addbot (besprekings | bydraes) |
Wwikix (besprekings | bydraes) kat |
||
Lyn 7: | Lyn 7: | ||
[[Kategorie:Katedrale]] |
[[Kategorie:Katedrale]] |
||
[[Kategorie:Geboue in Brasilië]] |
[[Kategorie:Geboue in Brasilië]] |
||
[[Kategorie:Religie in Brasilië]] |
|||
[[Kategorie:Rooms-Katolieke Kerk]] |
[[Kategorie:Rooms-Katolieke Kerk]] |
Wysiging soos op 11:26, 16 Maart 2016
Die Katedraal van Brasília (amptelik: Catedral Metropolitana Nossa Senhora Aparecida) in die Brasiliaanse hoofstad is volgens 'n ontwerp van die bekende argitek Oscar Niemeyer opgerig. Die hiperboliese struktuur met 'n betonraam pronk met 'n kenmerkende oop glasdak en is van sestien gelykvormige betonkolomme met 'n hiperboliese seksie en 'n gewig van 90 ton voorsien.
Die katedraal versinnebeeld twee hande wat na die hemel toe uitstrek en is op 31 Mei 1970 ingewy.