Gaan na inhoud

Os: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
kNo edit summary
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Ossewaens Swartbooisdrift 1928.jpg|duimnael|regs|320px|Osse wat [[ossewa|ossewaens]] trek]]
[[Lêer:Ossewaens Swartbooisdrift 1928.jpg|duimnael|regs|280px|Osse wat [[ossewa]]ens trek]]

'n '''Os''' is 'n [[kastrasie|gekastreerde]] [[bees|beesbul]]. Dit is is een van die oudste trekdiere wat deur die mens gebruik word. Al in die 6e eeu v.C. is osse in Middel-[[Europa]] gebruik vir [[landbou]].

Die kastrasie maak dit moontlik om die groot werkkrag van die bul vir mense hanteerbaar te maak. Dit gee die diere 'n meer gelykmoedige karakter wat hulle geskikter maak om as werkdier gebruik te word.


'n '''Os''' is 'n [[kastrasie|gekastreerde]] [[bees]]bul. Dit is is een van die oudste trekdiere wat deur die [[mens]] gebruik word. Osse is reeds in die [[6de eeu v.C.]] in Middel-[[Europa]] vir [[landbou]] ingespan.


Die kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as werkdiere gebruik te word.


== Sien ook ==
== Sien ook ==

Wysiging soos op 11:59, 7 November 2015

Osse wat ossewaens trek

'n Os is 'n gekastreerde beesbul. Dit is is een van die oudste trekdiere wat deur die mens gebruik word. Osse is reeds in die 6de eeu v.C. in Middel-Europa vir landbou ingespan.

Die kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as werkdiere gebruik te word.

Sien ook