Bas: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Addbot (besprekings | bydraes) |
kNo edit summary |
||
Lyn 12: | Lyn 12: | ||
Lêer:Rhus lancea01.jpg|[[Karee]] |
Lêer:Rhus lancea01.jpg|[[Karee]] |
||
Lêer:Bark I IMG 4093.jpg|[[Worsboom]] |
Lêer:Bark I IMG 4093.jpg|[[Worsboom]] |
||
Arbre gravé - 141.jpg |
|||
</gallery> |
</gallery> |
||
Wysiging soos op 14:52, 1 November 2015
Bas is die buitenste omhulsel van die takke en stamme van houtagtige plante soos bome. Die doel van die bas is om die plant teen aanslae van buite te beskerm. Die bas van verskillende plante kan dramaties verskil: dit kan in 'n verskeidenheid van kleure voorkom, en die tekstuur kan wissel van grof tot glad.
Een van die gebruike van bas is die vervaardiging van kurk. Kurk is afkomstig van die kurkboom (Qurecus suber) wat in die Mediterreense gebied groei en oorspronklik van Portugal afkomstig is. Kurk is elasties en 'n uitstekende termiese en akoestiese isoleerder wat byna ondeurdringbaar is en ook teen temperatuurskommelings bestand is.[1]
-
Bas van die Kameeldoring
-
Die Berghardepeer se bas.
Verwysings
- ↑ Jare lange proses van bas tot kurk, Die Burger, 27 November 2002
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bark. |