Gaan na inhoud

ǁKaras: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Opruim
k DEFAULTSORT met spesiale karakters
Lyn 19: Lyn 19:
{{Streke van Namibië}}
{{Streke van Namibië}}


{{DEFAULTSORT:ǀǀKaras}}
{{DEFAULTSORT:Karas}}
[[Kategorie:Streke van Namibië]]
[[Kategorie:Streke van Namibië]]

Wysiging soos op 16:16, 14 Oktober 2015

ǀǀKaras
Hoofstad: Keetmanshoop
Grootste stad: Lüderitz
Webwerf: karasrc.com
Ligging van ǀǀKaras in Namibië
Die Karasberge

ǀǀKaras, tot om middernag op 8 Augustus 2013 Karas, is een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Groot Karasberge afgelei ('karas' is die Namawoord vir kokerboom). Karas se hoofdorp is Keetmanshoop en die grootste dorp is Lüderitz. In die ooste is ǀǀKaras deels in die Kalahari-woestyn geleë en in die weste in die Namibwoestyn. In die weste grens dit aan die Atlantiese Oseaan, in die ooste en suide aan Suid-Afrika en in die suide vloei die Oranjerivier.