Vaals: Verskil tussen weergawes
k r2.7.2+) (robot Bygevoeg: sq:Vaals |
Addbot (besprekings | bydraes) |
||
Lyn 161: | Lyn 161: | ||
[[Kategorie:Nedersettings in Nederland]] |
[[Kategorie:Nedersettings in Nederland]] |
||
[[ca:Vaals]] |
|||
[[cs:Vaals]] |
|||
[[de:Vaals]] |
|||
[[en:Vaals]] |
|||
[[eo:Vaals]] |
|||
[[eu:Vaals]] |
|||
[[fr:Vaals]] |
|||
[[fy:Faals]] |
|||
[[hy:Վալս (համայնք)]] |
|||
[[id:Vaals]] |
|||
[[it:Vaals]] |
|||
[[ja:ファールス]] |
|||
[[li:Vols]] |
|||
[[ms:Vaals]] |
|||
[[nl:Vaals (gemeente)]] |
|||
[[ro:Vaals]] |
|||
[[ru:Валс]] |
|||
[[sq:Vaals]] |
|||
[[sv:Vaals]] |
|||
[[vi:Vaals]] |
|||
[[vo:Vaals]] |
|||
[[war:Vaals]] |
Wysiging soos op 05:05, 9 Maart 2013
Vaals | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Holset | |
Ligging van Vaals-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 50°46′22″N 6°01′05″O / 50.77278°N 6.01806°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Reg van Loo (onafhanklik) |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,90 km2 (9,23 vk. myl) |
• Land | 23,89 km2 (9,22 vk. myl) |
• Water | 0,01 km2 (0,004 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 732 |
• Digtheid | 407/km2 (1 054,1/vk. myl) |
Poskode | 6290-6295 |
Skakelkodes | 043 |
Webwerf | www.vaals.nl |
Vaals (Ripuaries en Limburgs: Vols) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Waalse provinsie Luik en aan die Duitse stad Aken in die deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Vaals het sowat 8 000 inwoners (2003).
Die gesamentlike grens van België, Duitsland en Nederland - die Drielandepunt genoem - lê in hierdie munisipaliteit, op die Vaalserberg (323 m), tewens Nederland se hoogste punt.
In die munisipaliteit word Vaals gepraat, wat 'n variant is van die Ripuariese dialek, maar deur die Vaals se inwoners as 'n variant van die Limburgse dialek beskou word.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Vaals:
Camerig, Cottessen, D'n Esch, Harles, Holset, Mamelis, Melleschet, Nieuw-Lemiers, Oud-Lemiers, Raren, Rott, Vaals (dorp), Vaalsbroek, Vijlen en Wolfhaag.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vaals. |