Sandsteenbras: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Kategoriseer visse using AWB |
Taxo verbeter |
||
Lyn 16: | Lyn 16: | ||
| superclassis_authority = (Huxley, [[1880]]) |
| superclassis_authority = (Huxley, [[1880]]) |
||
| classis = [[Actinopterygii]] |
| classis = [[Actinopterygii]] |
||
| subclassis = [[Neopterygii]] |
|||
| infraclassis = [[Teleostei]] |
|||
| superordo = [[Acanthopterygii]] |
|||
| ordo = [[Perciformes]] |
| ordo = [[Perciformes]] |
||
| familia = [[Sparidae]] |
| familia = [[Sparidae]] |
Wysiging soos op 13:22, 19 Januarie 2013
Sandsteenbras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | (Huxley, 1880)
|
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. mormyrus
|
Binomiale naam | |
Lithognathus mormyrus | |
Sinonieme | |
Die Sandsteenbras (Lithognathus mormyrus) is 'n vis wat voorkom in die Middellandse See en aan die weskus van Afrika tot by Mosambiek. Die vis kom meer algemeen voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika.
Voorkoms
Die vis se kop en lyf is silwer met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55 cm lank en 1 kg swaar.
Habitat
Die volwasse verkies sanderige bodems in water van 10 – 50 m diepte terwyl die onvolwasse visse in skole by die strande of by die monde van oop strandmere voorkom. Hulle eet krap, garnale en slakke. Gewilde eetvis.
Sien ook
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
- Coastal Fishes of Souhtern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
- ↑ MarineSpecies.org (en)