Ogies: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k →Bron: Skoonmaak, replaced: BPJ Erasmus → B.P.J. Erasmus, {{saadjie}} → {{Saadjie}} using AWB |
|||
Lyn 152: | Lyn 152: | ||
==Bron== |
==Bron== |
||
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[ |
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4. |
||
{{ |
{{Saadjie}} |
||
[[Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga]] |
[[Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga]] |
Wysiging soos op 20:46, 2 Januarie 2013
Ogies | |
---|---|
Koördinate: 26°03′02″S 29°03′09″O / 26.05056°S 29.05250°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distriksmunisipaliteit | Nkangala |
Plaaslike Munisipaliteit | Emalahleni |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Ogies is 'n klein nedersetting in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika en lê net langs die N12 nasionale pad. Die dorp is omring deur steenkoolmyne.
Geskiedenis
Die dorp het ontwikkel uit die spoorwegstasie wat in 1928 op die plaas Oogiesfontein gebou is. Die spelling van die naam na Ogies is in 1939 gemaak.