Gaan na inhoud

Werkwoord: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
MerlIwBot (besprekings | bydraes)
k robot Bygevoeg: ur:فعل
GhalyBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.3) (robot Bygevoeg: eml:Vêreb
Lyn 56: Lyn 56:
[[dsb:Werb]]
[[dsb:Werb]]
[[el:Ρήμα]]
[[el:Ρήμα]]
[[eml:Vêreb]]
[[en:Verb]]
[[en:Verb]]
[[eo:Verbo]]
[[eo:Verbo]]

Wysiging soos op 10:55, 30 Desember 2012

Werkwoorde word in die grammatika onderken as 'n klas van woorde wat die handeling (aksie) van 'n sin beskryf. Die werkwoord is die belangrikste woord in 'n sin en is daarom maklik om uit te ken. Tipiese werkwoorde is: eet, loop, praat, spring en ry. As voorbeeld, gegewe die sin: "Ek opdateer wikipedia.", is "opdateer" die werkwoord.

Tipes werkwoorde

Selfstandige werkwoord

'n Selfstandige werkwoorde kan alleen (of selfstandig) in 'n sin staan. Voorbeelde:

  • Hy opdateer die wiki.
  • Sy bestuur haar motorfiets.
  • Die man kap hout.

Hulpwerkwoorde

Hulpwerkworde help die selfstandige werkwoord. Voorbeelde:

  • Hy het die wiki opgedateer. (dui verlede tyd aan)
  • Die man sal môre die hout kap. (dui toekomende tyd aan)
  • Die koei word gemelk. (dui teenwoordige tyd aan)

Koppelwerkwoorde

Koppelwerkwoorde word gebruik waar daar koppeling van die werkwoord nodig is. Voorbeelde:

  • Die vrou is haastig. (koppeling tussen "Die vrou" (selfstandige naamwoord) en "haastig" (byvoeglike naamwoord)).

Die infinitief

Dit is gewoonlik waar die werkwoord na te of om te gebruik word. Voorbeelde:

  • Hierdie huis is te koop.
  • Om te swem is lekker.
  • Om (vinnig) te stap, is goeie oefening

Sien ook