Kwagga: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: jv:Quagga |
RedBot (besprekings | bydraes) k r2.7.2) (robot Bygevoeg: el:Κουάγκα |
||
Lyn 39: | Lyn 39: | ||
[[da:Quagga]] |
[[da:Quagga]] |
||
[[de:Quagga]] |
[[de:Quagga]] |
||
[[el:Κουάγκα]] |
|||
[[en:Quagga]] |
[[en:Quagga]] |
||
[[es:Equus quagga quagga]] |
[[es:Equus quagga quagga]] |
Wysiging soos op 14:06, 21 Augustus 2012
Kwagga | |
---|---|
'n Foto van 'n kwagga, Londen Dieretuin, 1870. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | †E. q. quagga
|
Trinomiale naam | |
†Equus quagga quagga Boddaert, 1785
|
Die kwagga is 'n uitgestorwe subspesie van die sebra familie[2], wat eens in groot getalle in Suid-Afrika se Kaapprovinsie en die suidelike dele van die Oranje Vrystaat voorgekom het. Dit kon onderskei word van ander sebras deur die kenmerkende swart en wit strepe slegs aan die voorkant van die lyf. By die middellyf verdof die strepe met die donkerder, tussenstreep spasies wat wyer word, en dan volg die agterkant wat eenvoudig bruin vertoon. Die naam is afgelei vanaf die Khoikhoi woord vir sebra, wat soos die klank naboots, die kwagga se roep weerklink. Die enigste kwagga wat lewendig gefotografeer was, was 'n merrie by die Soölogiese Genootskap van die Londense Dieretuin in 1870.
Verysings
- ↑ Hack, M.A., East, R. & Rubenstein, D.I. (2008). Equus quagga quagga. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 January 2008.
- ↑ "Equus quagga quagga". The Extinction Website. Reference May 19, 2008.