Gaan na inhoud

Ridderkerk: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 51°52′N 4°36′O / 51.867°N 4.600°O / 51.867; 4.600
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
Lyn 12: Lyn 12:
|translit_taal2_tipe =
|translit_taal2_tipe =
|translit_taal2_inligting =
|translit_taal2_inligting =
|beeld_stadsilhoeët =
|beeld_stadsilhoeët = Singelkerk Ridderkerk 1.jpg
|beeldgrootte = 250px
|beeldgrootte = 250px
|beeldbyskrif =
|beeldbyskrif = Die Hervormde Singelkerk
|beeld_vlag = Ridderkerk Netherlands.svg
|beeld_vlag = Ridderkerk Netherlands.svg
|vlaggrootte =
|vlaggrootte =

Wysiging soos op 15:56, 23 Desember 2021

Ridderkerk
Munisipaliteit
Die Hervormde Singelkerk
Die Hervormde Singelkerk
Vlag van Ridderkerk
Vlag
Wapen van Ridderkerk
Wapen
Ligging van Ridderkerk in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Ridderkerk in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Ridderkerk-munisipaliteit
Kaart van Ridderkerk-munisipaliteit
Koördinate: 51°52′N 4°36′O / 51.867°N 4.600°O / 51.867; 4.600
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterAnny Attema (PvdA)
Oppervlak
 • Totaal25,26 km2 (9,75 vk. myl)
 • Land23,71 km2 (9,15 vk. myl)
 • Water1,55 km2 (0,60 vk. myl)
Hoogte
−1 m (−3 ft)
Bevolking
 • Totaal46 665
 • Digtheid1 847/km2 (4 780/vk. myl)
 1 Januarie 2021
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
2981–2989
Skakelkodes0180
Bestuurlike sentrumRidderkerk
Webwerfwww.ridderkerk.nl

Ridderkerk is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 47 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 25 km².

Ridderkerk lê in die ooste van die IJsselmonde-eiland en grens in die noordooste aan die Nuwe Maas-, in die ooste aan die Noord- en in die suidooste aan die Waaltje-rivier.

In hierdie munisipaliteit word Rekarreks gepraat, wat is 'n Zuid-Hollandse dialek.

Plekke

Dorpies: Ridderkerk · Bolnes · Oostendam · Rijsoord · Slikkerveer

Gehuggies: Oude-Molen · Strevelshoek · Wevershoek · Zwaantje · Zwet

Munisipale raad

Verkiesings sedert 2010:

Party Setels
2010
Setels
2014
Setels
2018
Partij 18PLUS 1 5
SGP 5 5 4
Echt voor Ridderkerk 5 4
PvdA 4 2 3
CDA 2 3 3
Leefbaar Ridderkerk 10 6 3
CU 2 3 2
VVD 2 2 2
GL 1
Burger op 1 1
D66 1
D66-GL 2 2
Totaal 27 29 29

Naburige munisipaliteite

Rotterdam Krimpenerwaard Molenlanden
Alblasserdam
Barendrecht Zwijndrecht Hendrik-Ido-Ambacht

Eksterne skakels