27 Junie: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Geboortes: +Dawie Couzyn |
→Geboortes: * Nico Rosberg, Formule Een-wêreldkampioen van 2016. |
||
(21 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 10: | Lyn 10: | ||
* [[1709]] – [[Pieter die Grote]] verslaan Karel XII van [[Swede]] by die slag van Poltava. |
* [[1709]] – [[Pieter die Grote]] verslaan Karel XII van [[Swede]] by die slag van Poltava. |
||
* [[1759]] – Generaal James Wolfe begin die beleg van [[Québec (provinsie)|Quebec]]. |
* [[1759]] – Generaal James Wolfe begin die beleg van [[Québec (provinsie)|Quebec]]. |
||
* [[1787]] – Edward Gibbon voltooi ''The |
* [[1787]] – [[Edward Gibbon]] voltooi ''[[The History of the Decline and Fall of the Roman Empire]] ''. |
||
* [[1862]] – Slag van Cold Harbor: [[Amerikaanse Burgeroorlog]] - Generaal [[Robert E. Lee]] van die [[Gekonfedereerde State van Amerika]] behaal die oorwinning. |
* [[1862]] – Slag van Cold Harbor: [[Amerikaanse Burgeroorlog]] - Generaal [[Robert E. Lee]] van die [[Gekonfedereerde State van Amerika]] behaal die oorwinning. |
||
* [[1871]] – Die [[jen]] word [[Japan]] se amptelike geldeenheid. |
* [[1871]] – Die [[jen]] word [[Japan]] se amptelike geldeenheid. |
||
Lyn 21: | Lyn 21: | ||
* [[1964]] – [[Etienne Leroux]] ontvang die [[Hertzogprys]] vir ''Sewe Dae by die Silbersteins''. |
* [[1964]] – [[Etienne Leroux]] ontvang die [[Hertzogprys]] vir ''Sewe Dae by die Silbersteins''. |
||
* [[1967]] – Die wêreld se eerste [[outomatiese tellermasjien|OTM]] word in Enfield, [[Londen]] geïnstalleer. |
* [[1967]] – Die wêreld se eerste [[outomatiese tellermasjien|OTM]] word in Enfield, [[Londen]] geïnstalleer. |
||
* [[1969]] – Die Stonewall |
* [[1969]] – Die Stonewall-oproer lui die begin van die gayregtebeweging in die [[VSA]] in. |
||
* [[1977]] – [[Frankryk]] verleen onafhanklikheid aan [[Djibouti]] |
* [[1977]] – [[Frankryk]] verleen onafhanklikheid aan [[Djibouti]] |
||
* [[1984]] – [[Pierre Trudeau|Pierre Elliott Trudeau]] wen die Albert Einstein prys vir vrede. |
* [[1984]] – [[Pierre Trudeau|Pierre Elliott Trudeau]] wen die Albert Einstein prys vir vrede. |
||
* [[1986]] – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in [[Nicaragua]] v. Verenigde |
* [[1986]] – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in [[Nicaragua]] v. Verenigde State van Amerika. |
||
* [[1991]] – [[Slovenië]] word deur [[Joego-Slawië|Joego-Slawiese]] magte aangeval. |
* [[1991]] – [[Slovenië]] word deur [[Joego-Slawië|Joego-Slawiese]] magte aangeval. |
||
* [[2001]] – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in die LaGrand-saak. |
* [[2001]] – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in die LaGrand-saak. |
||
== Geboortes == |
== Geboortes == |
||
* [[1350]] – [[Manuel II Palaiologos]], keiser van die [[Bisantynse Ryk]] († [[1425]]). |
|||
<!-- Gebruik († 1980) om ooreenstemmende sterfdatums aan te dui --> |
|||
* [[1682]] – Charles XII van Swede, koning van [[Swede]] in [[1697]]-[[1718]] († 1718) (17 Junie op die Sweedse kalender). |
|||
* [[ |
* [[1869]] – Hans Spemann, ontvanger van die ''[[Nobel Prys]] vir medisyne'' [[1935]] († [[1941]]). |
||
* [[ |
* 1869 – [[Emma Goldman]], Amerikaanse anargis en feminis († [[1940]]). |
||
* [[1872]] – [[Paul Laurence Dunbar]], Amerikaanse skrywer († [[1906]]). |
|||
* [[1846]] – Charles Stewart Parnell, Ierse nasionalis, in Avondale, County Wicklow. |
|||
* [[1850]] – Lafcadio Hearn, outeur († [[1904]]) |
|||
* [[1869]] – Hans Spemann, ontvanger van die ''[[Nobel Prys]] vir medisyne'' [[1935]] († [[1941]]) |
|||
* [[1870]] – Frank Rattray Lillie, dierkundige († [[1947]]). |
|||
* [[1880]] – [[Helen Keller]], Amerikaanse skryfster, aktivis en dosent († [[1968]]). |
* [[1880]] – [[Helen Keller]], Amerikaanse skryfster, aktivis en dosent († [[1968]]). |
||
* [[ |
* [[1918]] – [[Erns Louis Jansen]], Suid-Afrikaanse regter († [[2011]]). |
||
* [[ |
* [[1925]] – [[Dawie Couzyn]], opera- en ligte Afrikaanse musieksanger († [[2010]]). |
||
* [[ |
* [[1927]] – [[Virginia Lee]], Suid-Afrikaanse sangeres van ligte musiek († [[1990]]). |
||
* [[ |
* [[1935]] – [[Louis van Niekerk]], Afrikaanse verhoog-, rolprent- en TV-akteur en teaterregisseur († [[2023]]). |
||
* [[ |
* [[1948]] – [[Richard G. Morris]], Britse [[neurowetenskap]]like. |
||
* [[ |
* [[1949]] – [[Dierdré Snijman]], Suid-Afrikaanse [[plantkundige]] en planttaksonoom. |
||
* [[1935]] – [[Louis van Niekerk]], ’n Afrikaanse verhoog-, rolprent- en TV-akteur en ’n teaterregisseur. |
|||
* [[1941]] – Krzysztof Kieslowski, regisseur († [[1996]]). |
|||
* [[1948]] – [[Richard G. Morris]], Britse [[neurowetenskap]]like. |
|||
* [[1951]] – [[David Kramer]], Suid-Afrikaanse musikant. |
* [[1951]] – [[David Kramer]], Suid-Afrikaanse musikant. |
||
* [[ |
* [[1967]] – [[Samantha Newark]], Engelse [[akteur]] en komponis. |
||
* [[1983]] – [[Dale Steyn]], Suid-Afrikaanse [[toetskrieket]]speler. |
|||
* [[1985]] – [[Nico Rosberg]], [[Formule Een]]-wêreldkampioen van 2016. |
|||
== Sterftes == |
== Sterftes == |
||
* [[363]] – Keiser Julianus Apostata (* [[331]]). |
* [[363]] – Keiser [[Julianus]] Apostata (* [[331]]). |
||
* [[1831]] – |
* [[1831]] – [[Groothertog Konstantyn Pawlowitsj van Rusland]], [[tsesarewitsj]] van Rusland en onderkoning van Kongres-Pole (* [[1779]]). |
||
* [[1844]] – [[Joseph Smith]] Jr., stigter van die Mormoonse Kerk (* [[1805]]). |
* [[1844]] – [[Joseph Smith]] Jr., stigter van die Mormoonse Kerk (* [[1805]]). |
||
* [[ |
* [[1890]] – [[Dietlof Maré]], sakeman en landdros in die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]] (ZAR) (* [[1824]]). |
||
* [[ |
* [[1934]] – [[Isidoor Teirlinck]], [[Vlaminge|Vlaamse]] [[skrywer]] (* [[1851]]). |
||
* [[ |
* [[1952]] – [[Elmo Lincoln]], Amerikaanse akteur (* [[1889]]). |
||
* [[ |
* [[1989]] – [[Alfred Jules Ayer]], Britse [[filosoof]] (* [[1910]]). |
||
* [[2001]] – [[Jack Lemmon]], Amerikaanse akteur (* [[1925]]). |
* [[2001]] – [[Jack Lemmon]], Amerikaanse akteur (* [[1925]]). |
||
* [[2009]] – [[Gale Storm]], Amerikaanse sangeres en aktrise (* [[1922]]). |
|||
* [[2016]] – [[Bud Spencer]], [[Italië|Italiaanse]] akteur (* [[1929]]). |
* [[2016]] – [[Bud Spencer]], [[Italië|Italiaanse]] akteur (* [[1929]]). |
||
* [[2016]] – [[Alvin Toffler]], Amerikaanse futuris, joernalis en skrywer (* [[1928]]). |
* [[2016]] – [[Alvin Toffler]], Amerikaanse futuris, joernalis en skrywer (* [[1928]]). |
||
* [[2018]] – [[Renata Coetzee]], |
* [[2018]] – [[Renata Coetzee]], kenner van die tradisionele [[voedsel]]kulture van [[Suid-Afrika]]ners (* [[1930]]). |
||
== Vakansies, vieringe en waarnemingsdae == |
== Vakansies, vieringe en waarnemingsdae == |
||
*Fees van Cyrillus van Alexandrië. |
* Fees van Cyrillus van Alexandrië. |
||
* [[MIV]]- |
* [[MIV]]-toetsdag in die [[VSA]]. |
||
* Stonewalldag, gayregtetrotsdag. |
|||
*Stonewall dag, gay regte trots dag. |
|||
* Dag van die Halfbloed - [[Brasilië]] |
* Dag van die Halfbloed - [[Brasilië]] |
||
{{commonskat|27 June}} |
{{commonskat|27 June|27 Junie}} |
||
[[Kategorie:Junie]] |
[[Kategorie:Junie]] |
Huidige wysiging sedert 18:29, 25 Desember 2024
<< | Junie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
27 Junie is die 178ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (179ste in skrikkeljare). Daar volg nog 187 dae in die res van die jaar.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 678 – Pous Agato volg Pous Donus op.
- 1511 – Pous Julius II begin 'n baard dra as teken van rou oor die val van Bologna.
- 1584 – Pous Gregorius XIII stig die Maroniete seminarie in Rome.
- 1709 – Pieter die Grote verslaan Karel XII van Swede by die slag van Poltava.
- 1759 – Generaal James Wolfe begin die beleg van Quebec.
- 1787 – Edward Gibbon voltooi The History of the Decline and Fall of the Roman Empire .
- 1862 – Slag van Cold Harbor: Amerikaanse Burgeroorlog - Generaal Robert E. Lee van die Gekonfedereerde State van Amerika behaal die oorwinning.
- 1871 – Die jen word Japan se amptelike geldeenheid.
- 1893 – Val van die New York aandelebeurs.
- 1905 – Muitery op die slagskip Potemkin.
- 1917 – Eerste Wêreldoorlog: Griekeland verklaar oorlog teen die Sentrale Magte.
- 1953 – Joseph Laniel word eerste minister van Frankryk.
- 1954 – Die wêreld se eerste kernkragsentrale ingewy by Obninsk, naby Moskou.
- 1957 – 500 mense sterf as gevolg van Orkaan Audrey in Louisiana en Texas.
- 1964 – Etienne Leroux ontvang die Hertzogprys vir Sewe Dae by die Silbersteins.
- 1967 – Die wêreld se eerste OTM word in Enfield, Londen geïnstalleer.
- 1969 – Die Stonewall-oproer lui die begin van die gayregtebeweging in die VSA in.
- 1977 – Frankryk verleen onafhanklikheid aan Djibouti
- 1984 – Pierre Elliott Trudeau wen die Albert Einstein prys vir vrede.
- 1986 – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in Nicaragua v. Verenigde State van Amerika.
- 1991 – Slovenië word deur Joego-Slawiese magte aangeval.
- 2001 – Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in die LaGrand-saak.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1350 – Manuel II Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk († 1425).
- 1682 – Charles XII van Swede, koning van Swede in 1697-1718 († 1718) (17 Junie op die Sweedse kalender).
- 1869 – Hans Spemann, ontvanger van die Nobel Prys vir medisyne 1935 († 1941).
- 1869 – Emma Goldman, Amerikaanse anargis en feminis († 1940).
- 1872 – Paul Laurence Dunbar, Amerikaanse skrywer († 1906).
- 1880 – Helen Keller, Amerikaanse skryfster, aktivis en dosent († 1968).
- 1918 – Erns Louis Jansen, Suid-Afrikaanse regter († 2011).
- 1925 – Dawie Couzyn, opera- en ligte Afrikaanse musieksanger († 2010).
- 1927 – Virginia Lee, Suid-Afrikaanse sangeres van ligte musiek († 1990).
- 1935 – Louis van Niekerk, Afrikaanse verhoog-, rolprent- en TV-akteur en teaterregisseur († 2023).
- 1948 – Richard G. Morris, Britse neurowetenskaplike.
- 1949 – Dierdré Snijman, Suid-Afrikaanse plantkundige en planttaksonoom.
- 1951 – David Kramer, Suid-Afrikaanse musikant.
- 1967 – Samantha Newark, Engelse akteur en komponis.
- 1983 – Dale Steyn, Suid-Afrikaanse toetskrieketspeler.
- 1985 – Nico Rosberg, Formule Een-wêreldkampioen van 2016.
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 363 – Keiser Julianus Apostata (* 331).
- 1831 – Groothertog Konstantyn Pawlowitsj van Rusland, tsesarewitsj van Rusland en onderkoning van Kongres-Pole (* 1779).
- 1844 – Joseph Smith Jr., stigter van die Mormoonse Kerk (* 1805).
- 1890 – Dietlof Maré, sakeman en landdros in die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) (* 1824).
- 1934 – Isidoor Teirlinck, Vlaamse skrywer (* 1851).
- 1952 – Elmo Lincoln, Amerikaanse akteur (* 1889).
- 1989 – Alfred Jules Ayer, Britse filosoof (* 1910).
- 2001 – Jack Lemmon, Amerikaanse akteur (* 1925).
- 2009 – Gale Storm, Amerikaanse sangeres en aktrise (* 1922).
- 2016 – Bud Spencer, Italiaanse akteur (* 1929).
- 2016 – Alvin Toffler, Amerikaanse futuris, joernalis en skrywer (* 1928).
- 2018 – Renata Coetzee, kenner van die tradisionele voedselkulture van Suid-Afrikaners (* 1930).
Vakansies, vieringe en waarnemingsdae
[wysig | wysig bron]- Fees van Cyrillus van Alexandrië.
- MIV-toetsdag in die VSA.
- Stonewalldag, gayregtetrotsdag.
- Dag van die Halfbloed - Brasilië
Wikimedia Commons bevat media in verband met 27 Junie. |